A A A A A
Josua 6
19
Alles wat van silwer en goud gemaak is en al die brons- en ystergoed behoort aan die Here. Alles moet in die skatkis van die Here kom.”
Afrikaanse Bybel NLV 2011

19
Die silwer en die goud en die goed van brons en yster is aan die Here gewy, julle moet dit sit in die stoorkamer van die Here.”
Afrikaanse Bybel ABA 2007

19
Alle voorwerpe van silwer, goud, brons en yster behoort aan die Here en moet in sy skatkis kom.”
Afrikaanse Bybel DB 2006

19
Die silwer en goud en die brons- en ystergoed in die stad is alles aan die Here gewy. Dit moet in die skatkis van die Here kom.”
Afrikaanse Bybel 1983

19
Maar al die silwer en goud en die koper-- en ystervoorwerpe is heilig aan die HERE: dit moet by die skat van die HERE kom.
Afrikaanse Bybel 1933/1953