A A A A A
Josua 6
1
Jerigo se poorte was dig gesluit omdat hulle bang was vir die Israeliete. Niemand het dit gewaag om in of uit te gaan nie.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

1
Die stad Jerigo was toe. Die poorte was gesluit sodat die Israeliete nie kon inkom nie. Niemand het uit die stad gegaan nie en niemand het ingekom nie.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

1
Jerigo se stadsdeure is deeglik gesluit. Daar was nêrens plek om in te kom nie, so bang was die mense vir die Israeliete. Niemand is toegelaat om in of uit te gaan nie.
Afrikaanse Bybel DB 2006

1
Jerigo was gesluit en verskans teen die Israeliete; niemand het uitgegaan of ingekom nie.
Afrikaanse Bybel 1983

1
Maar J,rigo het die poort gesluit en gesluit gebly vanweë die kinders van Israel; niemand het uit-- of ingegaan nie.
Afrikaanse Bybel 1933/1953