3 |
Josua het toe vir hom klipmesse gemaak. Hy het al die Israeliete besny by Gibeat-Haaralot. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
3 |
Josua het klipmesse gemaak en hy het die Israeliete besny by Voorhuide-heuwel. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
3 |
Josua het toe klipmesse laat maak en die manlike Israeliete besny. Daarom word die plek die Heuwel van die Besnydenis genoem. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
3 |
Josua het toe vir hom klipmesse gemaak en hy het die Israeliete besny. Die plek is genoem die Heuwel van die Besnydenis. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
3 |
Toe het Josua vir hom klipmesse gemaak en die kinders van Israel besny by die heuwel van die voorhuide. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|