11 |
Die volgende oggend het hulle ongesuurde brood en gebraaide koring geëet wat in Kanaän geoes is. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
11 |
Die dag ná die Paasfees het hulle die eerste maal kos geëet van daardie land. Dit was ongesuurde brood en gebraaide koring. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
11 |
Die dag na die paasfees het hulle vir die eerste keer kos van die Beloofde Land geëet: ongesuurde brood en gebraaide koring. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
11 |
Die oggend na paasfees, presies op dié dag, het hulle ongesuurde brood en gebraaide koring, van die opbrengs van die land, geëet. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
11 |
En hulle het die dag ndie pasga van die opbrings van die land geëet: ongesuurde brode en gebraaide koring, daardie selfde dag. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|