A A A A A
Josua 3
9
Josua het toe vir die Israeliete gesê: “Staan nader hiernatoe dat julle kan hoor wat die Here julle God sê.”
Afrikaanse Bybel NLV 2011

9
Daarna het Josua vir die Israeliete gesê: “Julle moet nader kom hiernatoe en julle moet hoor wat sê julle God die Here.”
Afrikaanse Bybel ABA 2007

9
Josua roep toe die Israeliete nader en sê vir hulle: “Kom hoor ’n bietjie wat die Here julle God vir julle te sê het.
Afrikaanse Bybel DB 2006

9
Josua het vir die Israeliete gesê: “Kom nader, luister na die woorde van die Here julle God!”
Afrikaanse Bybel 1983

9
Toe sê Josua aan die kinders van Israel: Kom nader hierheen en luister na die woorde van die HERE julle God.
Afrikaanse Bybel 1933/1953