5 |
Josua het vir die volk gesê: “Berei julle voor. Die Here gaan môre wonderwerke onder julle doen.” |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
5 |
Josua het ook vir die volk gesê: “Julle moet julleself wy, want die Here sal môre wonderwerke doen tussen julle.” |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
5 |
Toe sê Josua vir die volk: “Bely julle skuld voor die Here en sorg dat julle verhouding met Hom reg is, want môre gaan die Here wonders onder julle doen.” |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
5 |
Josua het vir die volk gesê: “Reinig julle, want môre gaan die Here wonders doen tussen julle.” |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
5 |
Verder het Josua aan die volk gesê: Heilig julle; want môre sal die HERE wonders onder julle doen. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|