3 |
Hulle het die volk ingelig: “Wanneer julle sien die Levitiese priesters tel die ark van die verbond van die Here julle God op, moet julle van julle staanplekke af opstaan en hulle begin volg. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
3 |
en hulle het vir die mense gesê: “Wanneer julle sien dat die Levi-priesters die verbondskis van julle God die Here optel, dan moet julle kom en julle moet agter die kis loop. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
3 |
en vir die mense gesê: “Wanneer julle sien dat die Levitiese priesters die verbondsark van die Here julle God dra, moet julle oppak en hulle volg. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
3 |
en die volk beveel: “Wanneer julle sien die Levitiese priesters dra die verbondsark van die Here julle God, moet julle van julle staanplekke af vertrek en die ark volg, |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
3 |
en aan die volk bevel gegee en gesê: Net soos julle die verbondsark van die HERE julle God sien en die Levitiese priesters wat hom dra, moet julle van jul staanplek af opbreek en agter hom aan trek. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|