2 |
Aan die einde van drie dae het die leiers deur die kamp beweeg. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
2 |
Ná drie dae het die voormanne deur die kamp gegaan |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
2 |
Drie dae later het die beamptes deur die kamp gegaan |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
2 |
Na drie dae het die beamptes die kamp deurgegaan |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
2 |
En aan die einde van drie dae het die opsigters die laer deurgegaan |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|