A A A A A
Josua 3
12
Kies nou twaalf mans, een uit elke stam van Israel.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

12
Daarom moet julle twaalf manne kies, een uit elke stam van Israel.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

12
Intussen moet julle solank vir julle twaalf mense as julle verteenwoordigers kies, een uit elke stam.
Afrikaanse Bybel DB 2006

12
Wys nou twaalf man aan uit die stamme van Israel, een uit elke stam.
Afrikaanse Bybel 1983

12
Neem dan nou vir julle twaalf manne uit die stamme van Israel, een man uit elke stam;
Afrikaanse Bybel 1933/1953