11 |
Die ark van die verbond van die Here van die hele wêreld sal voor julle uit deur die Jordaan gaan. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
11 |
Julle sal sien dat die verbondskis van die Here van die hele aarde voor julle oor die Jordaan-rivier sal gaan. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
11 |
Die verbondsark van die Here wat oor die hele aarde heers, wat voor julle uit deur die Jordaanrivier gaan, bewys dit. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
11 |
kyk, die verbondsark van die Here van die hele aarde sal voor julle uit die Jordaan in gaan. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
11 |
Kyk, die verbondsark van die HERE van die hele aarde trek voor julle uit die Jordaan in. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|