28 |
Josua het toe die volk laat teruggaan na hulle grond toe. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
28 |
Toe het Josua die volk laat gaan, elkeen na sy grond. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
28 |
Daarna het Josua hulle almal huis toe gestuur. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
28 |
Daarna het Josua die volk laat gaan, elkeen na sy grond toe. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
28 |
Toe het Josua die volk laat gaan, elkeen na sy erfdeel toe. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|