21 |
Die volk het egter vir Josua verseker: “Nee, ons sal beslis die Here aanbid!” |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
21 |
Die volk het toe vir Josua gesê: “Nee, ons sal net die Here dien.” |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
21 |
“Glo ons, ons is vasberade om die Here te dien!” het die volk geantwoord. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
21 |
Die volk het vir Josua gesê: “Nee, ons sal die Here dien!” |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
21 |
Toe sê die volk vir Josua: Nee, maar ons sal die HERE dien. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|