9 |
Die Here het groot en magtige nasies voor julle uit verdryf. Tot nou toe was nie een van hulle teen julle opgewasse nie. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
9 |
Die Here het groot en sterk volke weggejaag om plek te maak vir julle. Nie een volk kon tot vandag toe vir julle oorwin en teen julle bly staan nie. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
9 |
Die Here het groot en sterk nasies voor julle uit verdryf. Nie een van hulle was in staat om teen julle weerstand te bied nie. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
9 |
Die Here het groot en sterk nasies voor julle uit verdryf. Niemand kon tot nou toe voor julle standhou nie. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
9 |
Die HERE tog het groot en magtige nasies voor julle uit verdrywe; en wat julle betref -- niemand het tot vandag toe voor julle standgehou nie. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|