A A A A A
Josua 23
8
Bly getrou aan die Here julle God, soos julle tot nou toe gedoen het.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

8
Julle moet aanhou om die Here te dien, soos julle gedoen het tot nou toe.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

8
Bly altyd getrou aan die Here julle God soos julle tot nou toe was.
Afrikaanse Bybel DB 2006

8
Julle moet aan die Here julle God getrou bly, soos julle tot nou toe gedoen het.
Afrikaanse Bybel 1983

8
maar die HERE julle God moet julle aanhang soos julle tot vandag toe gedoen het.
Afrikaanse Bybel 1933/1953