A A A A A
Josua 23
2
Josua het die hele Israel bymekaargeroep, met al hulle leiers, hulle hoofde, hulle regters en hulle ampsdraers. Hy het vir hulle gesê: “Ek het baie oud geword.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

2
Josua het al die Israeliete geroep, die leiers, die hoofde, die regters en die voormanne, en hy het vir hulle gesê: “Ek is baie oud.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

2
Hy het toe ’n volksvergadering belê met die leiers, die hoofde van stamme, die regters en die ampsdraers van die Israeliete. Hy sê toe vir hulle: “Ek is al baie oud.
Afrikaanse Bybel DB 2006

2
Josua het die hele Israel geroep, die leiers, die hoofde, die regters, die ampsdraers, en vir hulle gesê: “Ek is al baie oud.
Afrikaanse Bybel 1983

2
het Josua die hele Israel laat roep, sy oudstes en sy hoofde en sy regters en sy opsigters, en vir hulle gesê: Ek is oud, ek is ver op my dae;
Afrikaanse Bybel 1933/1953