A A A A A
Josua 23
11
“Konsentreer daarop om die Here julle God lief te hê.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

11
Maar julle moet baie versigtig wees, julle moet lief wees vir julle God die Here.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

11
“Ter wille van julleself moet julle die Here julle God liefhê.
Afrikaanse Bybel DB 2006

11
Lê julle dus daarop toe om die Here julle God lief te hê.
Afrikaanse Bybel 1983

11
Neem julle dan terdeë in ag ter wille van julle siele, om die HERE julle God lief te hê;
Afrikaanse Bybel 1933/1953