2 |
“Sê vir die Israeliete hulle moet besluit oor die asielstede waaroor Ek met Moses gepraat het. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
2 |
“Jy moet vir die Israeliete sê: Julle moet nou sê watter stede moet asielstede wees. Ek het vir Moses gestuur om dit vir julle te sê. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
2 |
“Sê vir die Israeliete: Kies nou vir julle ’n aantal stede wat bekend sal staan as toevlugstede. Ek het die opdrag hieroor al in Moses se tyd gegee. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
2 |
Julle moet nou die asielstede afstaan wat Ek julle deur Moses beveel het, |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
2 |
Spreek met die kinders van Israel en sê: Wys die vrystede vir julle aan waarvan Ek deur die diens van Moses met julle gespreek het, |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|