3 |
Hy het toe vir Ragab laat weet: “Laat die mans uitkom wat na jou huis toe gekom het. Hulle het op die land kom spioeneer.” |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
3 |
Die koning van Jerigo het toe vir Ragab laat weet: “Jy moet die mans uitbring wat na jou huis gekom het, want hulle het gekom om te kyk hoe die land is.” |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
3 |
Hy laat weet toe vir Ragab: “Die mans in jou huis het hiernatoe gekom om op ons te spioeneer. Lewer hulle dadelik aan my uit!” |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
3 |
en hy het vir Ragab laat weet: “Lewer die manne uit wat na jou toe, na jou huis toe, gekom het. Hulle is hier om die land te verken.” |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
3 |
stuur die koning van J,rigo na Ragab om te sê: Lewer die manne uit wat na jou gekom het, wat in jou huis ingegaan het; want hulle het gekom om die hele land te verken. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|