21 |
Sy het gesê: “Soos julle gesê het, so sal dit wees.” Sy het hulle weggehelp en die rooi tou aan die venster vasgeknoop. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
21 |
Sy het toe gesê: “Dit is goed.” Sy het hulle toe laat gaan en sy het die rooi tou aan die venster vasgebind. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
21 |
Sy het ingestem en hulle toe gehelp om weg te kom. Daarna het sy die rooi tou aan die venster vasgemaak. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
21 |
Sy het gesê: “Laat dit wees soos julle gesê het,” en sy het hulle laat gaan en hulle is weg. Sy het toe die bloedrooi tou aan die venster vasgebind. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
21 |
Daarop sê sy: Soos julle sê, is dit goed; en sy het hulle laat gaan, en hulle het weggegaan; en sy het die rooi lyn aan die venster vasgebind. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|