A A A A A
Josua 19
7
Ajin, Rimmon, Eter en Asan was ook hulle s’n. Dit was vier dorpe met hulle omringende blyplekke.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

7
Hulle het ook die vier stede Ajin, Rimmon, Eter en Asan gekry en die dorpies daar naby,
Afrikaanse Bybel ABA 2007

7
verder ook die vier stede Ajin, Rimmon, Eter en Asan, met hulle omliggende dorpe,
Afrikaanse Bybel DB 2006

7
verder Ajin, Rimmon, Eter en Asan, vier stede met hulle buiteposte,
Afrikaanse Bybel 1983

7
Ajin, Rimmon en Eter en Asan: vier stede met hulle dorpe;
Afrikaanse Bybel 1933/1953