A A A A A
Josua 19
6
Bet-Lebaot en Sarugen. Dit was altesaam dertien dorpe met hulle gehuggies rondom.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

6
Bet-Lebaot en Sarugen. Hulle het hierdie 13 stede en die dorpies daar naby gekry.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

6
Bet-Lebaot en Sarugen, dertien stede met hulle omliggende dorpe,
Afrikaanse Bybel DB 2006

6
Bet-Lebaot en Sarugen, dertien stede met hulle buiteposte,
Afrikaanse Bybel 1983

6
en Bet-Leb ot en Saruhen: dertien stede met hulle dorpe;
Afrikaanse Bybel 1933/1953