A A A A A
Josua 19
50
Die Here het hulle beveel om die stad te gee wat hy gekies het. Hy het Timnat-Serag in die heuwels van Efraim gekies. Josua het die stad herbou en daar gaan woon.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

50
Die Here het gesê hulle moet vir Josua die stad gee wat hy vra. Dit was Timnat-Serag in die Efraim-berge. Josua het die stad reggemaak en hy het daar gaan woon.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

50
Volgens die Here se opdrag het hulle vir hom die stad gegee wat hy graag wou gehad het: Timnat-Serag in die Efraimsberge. Josua het hierdie stad herbou en daarin gaan bly.
Afrikaanse Bybel DB 2006

50
Op bevel van die Here het hulle hom die stad gegee wat hy gevra het. Dit was Timnat-Serag in die Efraimsberge. Josua het die stad herbou en daar gaan woon.
Afrikaanse Bybel 1983

50
op bevel van die HERE het hulle hom die stad gegee wat hy gevra het, Timnat-Serag op die gebergte van Efraim; en hy het die stad opgebou en daarin gaan woon.
Afrikaanse Bybel 1933/1953