A A A A A
Josua 19
48
Hierdie dorpe met hulle omringende dorpies het vroeër aan die families van die stam Dan behoort.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

48
Hierdie stede en die dorpies daar naby het behoort aan die families in die Dan-stam.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

48
Dié stede met hulle omringende dorpe was die gebied wat Dan se families as erfdeel gekry het.
Afrikaanse Bybel DB 2006

48
Dié stede met hulle buiteposte was die eiendom van die families in die stam Dan.
Afrikaanse Bybel 1983

48
Dit is die erfdeel van die stam van die kinders van Dan volgens hulle geslagte; hierdie stede met hulle dorpe.
Afrikaanse Bybel 1933/1953