A A A A A
Josua 19
40
Vir die families van die stam Dan is ’n sewende keer geloot.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

40
Josua het die sewende lootjie getrek, en die Dan-stam het hulle grond gekry.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

40
Die sewende en laaste stam aan wie ’n gedeelte van die grond toegeken is, was dié van Dan.
Afrikaanse Bybel DB 2006

40
Vir die families in die stam Dan is sewende geloot.
Afrikaanse Bybel 1983

40
Vir die stam van die kinders van Dan, volgens hulle geslagte, het die sewende lot uitgekom.
Afrikaanse Bybel 1933/1953