A A A A A
Josua 19
39
Hierdie dorpe en hulle omringende dorpies het aan die families van die stam Naftali behoort.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

39
Hierdie stede en die dorpies daar naby behoort aan die families in die Naftali-stam.
Biblia En Español DHH 1996

39
Dié stede met hulle omringende dorpe was die gebied wat Naftali se families as erfdeel gekry het.
Afrikaanse Bybel DB 2006

39
Dié stede met hulle buiteposte is dan die eiendom van die families in die stam Naftali.
Afrikaanse Bybel 1983

39
Dit is die erfdeel van die stam van die kinders van N ftali volgens hulle geslagte, die stede met hulle dorpe.
Afrikaanse Bybel 1933/1953