A A A A A
Josua 19
38
Jiron, Migdal-El, Gorem, Bet-Anat en Bet-Semes. Dit was negentien dorpe met hulle gehuggies rondom.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

38
Jiron, Migdal-El, Gorem, Bet-Anat en Bet-Semes. Hulle het 19 stede en die dorpies daar naby gekry.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

38
Jiron, Migdal-El, Gorem, Bet-Anat en Bet-Semes, altesaam negentien stede met hulle omringende dorpe.
Afrikaanse Bybel DB 2006

38
Jiron, Migdal-El, Gorem, Bet-Anat en Bet-Semes. Daar is negentien stede met hulle buiteposte.
Afrikaanse Bybel 1983

38
en Jireon en Migdal-El, Horem en Bet-Anat en Bet-Semes: negentien stede met hulle dorpe.
Afrikaanse Bybel 1933/1953