A A A A A
Josua 19
35
Die versterkte dorpe het ingesluit Siddim, Ser, Gammat, Rakkat, Gennesaret,
Afrikaanse Bybel NLV 2011

35
Daar was ook stede wat sterk mure het, hulle was: Siddim, Ser, Gammat, Rakkat, Gennesaret,
Afrikaanse Bybel ABA 2007

35
Die gebied sluit die volgende versterkte stede in: Siddim, Ser, Gammat, Rakkat, Gennesaret,
Afrikaanse Bybel DB 2006

35
Die gebied sluit vestingstede in: Siddim, Ser, Gammat, Rakkat, Gennesaret,
Afrikaanse Bybel 1983

35
en die versterkte stede: Siddim, Ser en Hammat, Rakkat en Kinn,ret,
Afrikaanse Bybel 1933/1953