A A A A A
Josua 19
32
Die sesde keer se loting was vir die grond van die families van die stam Naftali.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

32
Josua het die sesde lootjie getrek, en die families in die Naftali-stam het toe hulle grond gekry.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

32
Die sesde stam aan wie ’n gedeelte van die grond toegeken is, was dié van Naftali.
Afrikaanse Bybel DB 2006

32
Die sesde loting was vir Naftali, vir die families in die stam Naftali.
Afrikaanse Bybel 1983

32
Vir die kinders van N ftali het die sesde lot uitgekom, vir die kinders van N ftali volgens hulle geslagte;
Afrikaanse Bybel 1933/1953