A A A A A
Josua 19
31
Hierdie dorpe met hulle omringende dorpies was die grond van die families van die stam Aser.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

31
Hierdie stede en die dorpies daar naby behoort aan die families in die Aser-stam.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

31
Dié stede met hulle omringende dorpe was die gebied wat Aser se families as erfdeel gekry het.
Afrikaanse Bybel DB 2006

31
Dié stede met hulle buiteposte is dan die eiendom van die families in die stam Aser.
Afrikaanse Bybel 1983

31
Dit is die erfdeel van die stam van die kinders van Aser volgens hulle geslagte; hierdie stede met hulle dorpe.
Afrikaanse Bybel 1933/1953