A A A A A
Josua 19
30
Uma, Afek en Regob. Daar is 22 dorpe met hulle dorpies rondom.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

30
die stede Uma, Afek en Regob. Hulle het 22 stede en die dorpies daar naby gekry.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

30
Uma, Afek en Regob is van die stede wat bykom. Altesaam is daar 22 stede met hulle omringende dorpe.
Afrikaanse Bybel DB 2006

30
Uma, Afek en Regob kom ook by. Daar is twee en twintig stede met hulle buiteposte.
Afrikaanse Bybel 1983

30
en Umma en Afek en Rehob: twee en twintig stede met hulle dorpe.
Afrikaanse Bybel 1933/1953