A A A A A
Josua 19
29
Dan draai die grens af na Rama toe en tot by die versterkte stad Tirus, dan verder na Gosa toe en die Middellandse See in die omgewing van Megebel, Aksib,
Afrikaanse Bybel NLV 2011

29
Dan gaan die grens na die stad Rama en tot by die stad Tirus wat sterk mure het, dan na die stad Gosa, en dan gaan dit tot teen die see naby die stad Aksib en
Afrikaanse Bybel ABA 2007

29
Dan swaai die grens om na Rama toe en tot by die versterkte stad van Tirus, dan om na Gosa toe totdat dit doodloop teen die Middellandse See. Aksib,
Afrikaanse Bybel DB 2006

29
Dan loop die grens om na Rama toe en tot by die vestingstad Tirus, dan om na Gosa toe en loop dood teen die see in die omgewing van Aksib.
Afrikaanse Bybel 1983

29
dan draai die lyn na Rama en tot by die vesting Tirus; dan draai die lyn na Hosa en loop dood by die see, van die landstreek af wat na Agsib toe lê;
Afrikaanse Bybel 1933/1953