A A A A A
Josua 19
26
Alammelek, Amad en Misal. Aan die westekant loop die grens teen Karmel en Sigor-Libnat verby.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

26
Alammelek, Amad en Misal. By die westekant gaan die grens langs Karmel-berg en die stad Sigor-Libnat verby.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

26
Alammelek, Amad en Misal. Aan die westekant gaan die grens teen Karmel en Sigor-Libnat verby.
Afrikaanse Bybel DB 2006

26
Alammelek, Amad en Misal. Aan die westekant gaan die grens teen Karmel en Sigor-Libnat verby.
Afrikaanse Bybel 1983

26
en Allamm,leg en Amead en Miseal; en raak in die weste aan die Karmel en aan Sihor-Libnat;
Afrikaanse Bybel 1933/1953