24 |
Die vyfde keer toe die lot gewerp is, was dit vir die families van die stam Aser. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
24 |
Josua het die vyfde lootjie getrek, die families in die Aser-stam het toe hulle grond gekry. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
24 |
Die vyfde stam aan wie ’n gedeelte van die grond toegeken is, was dié van Aser. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
24 |
Die vyfde loting was vir die families in die stam Aser. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
24 |
En die vyfde lot het uitgekom vir die stam van die kinders van Aser volgens hulle geslagte; |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|