A A A A A
Josua 19
23
Hierdie dorpe met hulle klein dorpies is die gebied van die families van die stam Issaskar.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

23
Hierdie stede en die dorpies daar naby behoort aan die families in die Issaskar-stam.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

23
Dié stede met hulle omringende dorpe was die gebied wat Issaskar se families as erfdeel gekry het.
Afrikaanse Bybel DB 2006

23
Dié stede met hulle buiteposte is dan die gebied van die families in die stam Issaskar.
Afrikaanse Bybel 1983

23
Dit is die erfdeel van die stam van die kinders van Issaskar volgens hulle geslagte, die stede met hulle dorpe.
Afrikaanse Bybel 1933/1953