2 |
Hulle gebied het ingesluit Berseba, Seba, Molada, |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
2 |
Die stede wat hulle gekry het, was: Berseba, Seba, Molada, |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
2 |
Dit het die volgende stede en dorpe ingesluit: Berseba, Seba, Molada, |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
2 |
Hulle het as eiendom ontvang Berseba, Seba, Molada, |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
2 |
En hulle het in hulle erfdeel gehad: Beër-Seba en Seba en Molada, |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|