A A A A A
Josua 19
18
Hulle dorpe was Jisreël, Kesulot, Sunem,
Afrikaanse Bybel NLV 2011

18
Die stede wat aan hulle behoort, is: Jisreël, Kesulot, Sunem,
Afrikaanse Bybel ABA 2007

18
Hulle gebied het bestaan uit Jisreël, Kesulot, Sunem,
Afrikaanse Bybel DB 2006

18
Hulle gebied omvat Jisreël, Kesulot, Sunem,
Afrikaanse Bybel 1983

18
en hulle grondgebied was na J¡sreël toe en Kesullot en Sunem,
Afrikaanse Bybel 1933/1953