A A A A A
Josua 19
17
Die vierde loting was vir grond vir die families van die stam Issaskar.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

17
Josua het die vierde lootjie getrek, die families in die Issaskar-stam het toe hulle grond gekry.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

17
Die vierde stam aan wie ’n gedeelte van die grond toegeken is, was dié van Issaskar.
Afrikaanse Bybel DB 2006

17
Die vierde loting was vir Issaskar, vir die families in die stam Issaskar.
Afrikaanse Bybel 1983

17
Vir Issaskar het die vierde lot uitgekom, vir die kinders van Issaskar volgens hulle geslagte;
Afrikaanse Bybel 1933/1953