A A A A A
Josua 19
16
Hierdie dorpe met hulle omringende blyplekke was die gebied van die families van die stam Sebulon.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

16
Hierdie stede en die dorpies daar naby is die grond van die families in die Sebulon-stam.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

16
Hierdie dorpe en stede was in die gebied wat Sebulon se families as erfdeel gekry het.
Afrikaanse Bybel DB 2006

16
Dié stede met hulle buiteposte is dan die eiendom van die families in die stam Sebulon.
Afrikaanse Bybel 1983

16
Dit was die erfdeel van die kinders van S,bulon volgens hulle geslagte; hierdie stede met hulle dorpe.
Afrikaanse Bybel 1933/1953