A A A A A
Josua 19
15
Die dorpe wat hulle gekry het, was Kattat, Nahalal, Simron, Jidala en Betlehem. Daar was altesaam twaalf dorpe met hulle kleiner dorpies rondom.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

15
Ander stede wat hulle gekry het, is Kattat, Nahalal, Simron, Jidala en Betlehem. Dit was almal saam twaalf stede en die dorpies daar naby.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

15
Daar was altesaam twaalf stede met hulle omringende dorpe, wat Kattat, Nahalal, Simron, Jidala en Betlehem ingesluit het.
Afrikaanse Bybel DB 2006

15
Kattat, Nahalal, Simron, Jidala en Betlehem kom ook by. Daar is twaalf stede met hulle buiteposte.
Afrikaanse Bybel 1983

15
en Kattat en N halal en Simron en J¡deala en Betlehem: twaalf stede met hulle dorpe.
Afrikaanse Bybel 1933/1953