A A A A A
Josua 19
14
Van daar swaai die grens noord verby Gannaton en eindig in die vallei van Ge-Jiftag-El.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

14
In die noorde draai die grens na die stad Gannaton, en dan gaan dit tot by die stad Jiftag-El.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

14
Dan draai die grens noord in die rigting van Gannaton totdat dit in die vallei van Jiftag-El doodloop.
Afrikaanse Bybel DB 2006

14
Dan swaai die grens noord van Gannaton en loop dood by Ge-Jiftag-El.
Afrikaanse Bybel 1983

14
dan swaai die lyn noord daaromheen na Hann ton en loop dood by die dal Jiftag-El;
Afrikaanse Bybel 1933/1953