A A A A A
Josua 19
13
Van daar gaan dit oos na Gat-Gefer en na Et-Kasin toe en aan tot by Rimmon, waar dit na Nea toe draai.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

13
Van daar gaan die grens oos na die stede Gat-Gefer en Et-Kasin, dan na die stad Rimmon, en dan draai die grens na die stad Nea.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

13
Hiervandaan gaan dit verder in ’n oostelike rigting tot by Gat-Hefer en Et-Kasin, totdat dit by Rimmon uitkom, van waar dit in die rigting van Nea draai.
Afrikaanse Bybel DB 2006

13
daarvandaan oor na Gat-Gefer aan die oostekant en na Et-Kasin toe en aan tot by Rimmon waar dit na Nea toe draai.
Afrikaanse Bybel 1983

13
en daarvandaan loop dit oor na die ooste teen sonop, na Gat-Hefer, na Et-Kasin, en loop aan na Rimmon wat hom na Nea toe uitstrek;
Afrikaanse Bybel 1933/1953