A A A A A
Josua 19
12
Terug by Sarid loop die grens oos tot by die grens met Kislot-Tabor, van daar na Daberat en dan op na Jafia toe.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

12
Na die ooste gaan die grens van Sarid tot teen die grens van die stad Kislot-Tabor, en dan na die stad Daberat en op na die stad Jafia.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

12
Aan die teenoorgestelde rigting van Sarid af loop dit oos tot by die grens met Kislot-Tabor, dan in die rigting van Daberat en van daar af op tot by Jafia.
Afrikaanse Bybel DB 2006

12
Van Sarid af draai die grens oos tot teen die grens van Kislot-Tabor, loop dan na Daberat toe en op na Jafia toe,
Afrikaanse Bybel 1983

12
en van Sarid af swaai dit na die oostekant, teen sonop, na die gebied van Kislot-Tabor, en loop aan na Daberat en loop op na J fia;
Afrikaanse Bybel 1933/1953