A A A A A
Josua 19
11
Van Sarid loop dit wes by Marala verby, teen Dabbeset af en teen die spruit regoor Jokneam verby.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

11
Na die westekant gaan die grens dan na die stad Marala, en dan tot by die stad Dabbeset en die vallei naby die stad Jokneam.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

11
Van daar af loop die grens weswaarts tot by Marala en dan baie naby aan Dabbeset en die spruit oos van Jokneam verby.
Afrikaanse Bybel DB 2006

11
Die grens loop dan wes na Marala toe, teen Dabbeset en teen die spruit regoor Jokneam verby.
Afrikaanse Bybel 1983

11
En hulle lyn loop op in westelike rigting na Mar la en raak aan Dabb,set en aan die spruit wat teenoor Jokneam loop;
Afrikaanse Bybel 1933/1953