A A A A A
Josua 19
10
Die derde loting het die grond van die families van die stam Sebulon bepaal. Hulle grond het tot by Sarid gestrek.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

10
Toe Josua die derde lootjie trek, het die Sebulon-stam hulle grond gekry. Die grens van hulle grond was tot by die stad Sarid.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

10
Die derde stam aan wie ’n gedeelte van die grond toegeken is, was dié van Sebulon. Hulle gebied strek tot by Sarid.
Afrikaanse Bybel DB 2006

10
Die derde loting was vir die families in die stam Sebulon. Hulle grondgebied strek tot by Sarid.
Afrikaanse Bybel 1983

10
En die derde lot het opgekom vir die kinders van S,bulon volgens hulle geslagte, en die lyn van hulle erfdeel was tot by Sarid.
Afrikaanse Bybel 1933/1953