A A A A A
Josua 18
3
Josua het vir die Israeliete gevra: “Hoe lank gaan julle nog uitstel voor julle die hele land wat die Here, die God van julle voorouers, aan julle gegee het, in besit neem?
Afrikaanse Bybel NLV 2011

3
Josua het vir die Israeliete gevra: “Hoe lank wil julle nog wag voordat julle die land gaan vat wat die Here, die God van ons voorvaders, vir julle gegee het?
Afrikaanse Bybel ABA 2007

3
Toe vra Josua vir die Israeliete: “Hoe lank gaan julle nog wag om die gebied wat die Here, die God van julle voorvaders, vir julle gegee het, julle eie te maak?
Afrikaanse Bybel DB 2006

3
Josua het vir die Israeliete gesê: “Hoe lank gaan julle nog talm voor julle die land in besit gaan neem wat die Here die God van julle voorvaders aan julle gegee het?
Afrikaanse Bybel 1983

3
Toe sê Josua aan die kinders van Israel: Hoe lank sal julle jul so traag hou om die land in besit te gaan neem wat die HERE, die God van julle vaders, aan julle gegee het?
Afrikaanse Bybel 1933/1953