A A A A A
Josua 18
20
Die oewer van die Jordaan vorm die oostelike grens. Dit is dan die grense rondom die grond van die families van die stam Benjamin.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

20
Die Jordaan-rivier is die oosgrens. Dit is die grond wat die families van die Benjamin-stam kry.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

20
Die oostelike grens is die Jordaan. Dit is die grense van die gebied wat aan die families van die stam van Benjamin behoort het.
Afrikaanse Bybel DB 2006

20
Die Jordaan self vorm die oostelike grens. Dit is dan die grense rondom die grondgebied van die families in die stam Benjamin.
Afrikaanse Bybel 1983

20
en die Jordaan begrens dit aan die oostekant. Dit is die erfdeel van die kinders van Benjamin na hulle geslagte, volgens sy lyne rondom.
Afrikaanse Bybel 1933/1953