A A A A A
Josua 18
10
Josua het toe die lot voor die Here daar in Silo gewerp en die land tussen die Israelitiese stamme verdeel.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

10
Josua het toe in die tempel by Silo die lootjies getrek en hy het die land verdeel tussen die stamme van die Israeliete.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

10
Daar het Josua toe die land onder die oorblywende stamme, in die teenwoordigheid van die Here, verdeel.
Afrikaanse Bybel DB 2006

10
Josua het toe die loting daar in Silo in die teenwoordigheid van die Here gedoen en die land tussen die Israelitiese stamme verdeel.
Afrikaanse Bybel 1983

10
Toe het Josua vir hulle die lot gewerp in Silo, voor die aangesig van die HERE; en Josua het die land daar onder die kinders van Israel verdeel volgens hulle afdelings.
Afrikaanse Bybel 1933/1953