A A A A A
Josua 17
8
Die Tappuagstreek het aan Manasse behoort, maar Tappuag self, op die grens van Manasse, het aan die mense van Efraim behoort.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

8
Die stad Tappuag is op die grens tussen Manasse en Efraim se grond. Die grond rondom die stad het aan die Manasse-stam behoort, maar die stad self het aan die Efraim-stam behoort.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

8
Die streek van Tappuag het aan Manasse behoort, maar die dorp Tappuag self, wat op die grens van Manasse se gebied was, het aan Efraim se kinders behoort.
Afrikaanse Bybel DB 2006

8
Die Tappuagstreek het aan Manasse behoort, maar Tappuag self, op die grens van Manasse, het behoort aan die mense van Efraim.
Afrikaanse Bybel 1983

8
die landstreek van Tappuag het behoort aan Manasse, maar Tappuag, aan die grens van Manasse, aan die kinders van Efraim --;
Afrikaanse Bybel 1933/1953