A A A A A
Josua 17
7
Manasse se gebied was van Aser af tot by Mikmetat oos van Sigem, daarvandaan suid na die mense wat by die fontein van En-Tappuag gewoon het.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

7
Die grond van die Manasse-stam begin langs die grond van die Aser-stam en gaan tot by die stad Mikmetat, oos van die stad Sigem, en dan suid tot by die mense wat in die stad En-Tappuag woon.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

7
Manasse se gebied strek van Aser af tot by Mikmetat, oos van Sigem. Van daar af loop die grens suid en sluit ook die gebied in waar die mense van En-Tappuag gebly het.
Afrikaanse Bybel DB 2006

7
Die gebied van Manasse strek van Aser af tot by Mikmetat regoor Sigem, en die grens loop daarvandaan suid en sluit die inwoners van En-Tappuag in.
Afrikaanse Bybel 1983

7
En die lyn van Manasse was: van Aser af na M¡gmetat, teenoor Sigem; dan loop die lyn regs na die inwoners van En-Tappuag --
Afrikaanse Bybel 1933/1953