6 |
Hierdie vroue uit die Manassestam het dus grond saam met die mans gekry. Die Gileadstreek het aan die ander deel van die stam van Manasse behoort. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
6 |
want die dogters van Manasse het grond gekry saam met sy seuns. Die ander Manasse-mense het die land Gilead gekry. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
6 |
want sy dogters het, net soos sy seuns, ’n deel van die land as besitting ontvang. Gilead het aan die res van die manlike afstammelinge van Manasse behoort. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
6 |
want hierdie dogters uit die Manassestam het grondgebied ontvang saam met die mans. Die Gileadstreek het behoort aan die res van die stam Manasse. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
6 |
Want die dogters van Manasse het 'n erfdeel ontvang onder sy seuns, terwyl die land G¡lead aan die ander kinders van Manasse behoort het. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|